Ps 39:7 (39:8)

Maandag 11 Julie 2016 Tema: Hoop vir die toekoms 1
**** My eie woorde
****Om hoop te hê beteken jy gaan aan, jy bly nie lê nie. Jy tel jou
kruis op en jy stap die pad. Jy kyk op en weet waar jou hulp
vandaan kom. Ons skeppingsdoel is mos juis om aan diegene wat
nie meer hoop het nie, na die Een te wys wat ons enigste hoop is.
Hy gee ons daardie hoopvolle toekoms wanneer dit lyk of alles om
ons in duie stort. Die voorwaarde is ook daar dat ons Hom sal soek
met ons hele hart. Dit is dan ook die rede waarom Hy toelaat dat
ons deur donker tye gaan, juis sodat ons na Hom toe kan draai en
kan weet Hy het dit vir ons gedoen ons kan dit vir Hom doen.

Ps 39:7 (39:8)
En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.
Jer. 29V11 Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle
koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil
nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. 12 Dan sal julle My
aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. 13
En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele
hart.
Ps 121 V1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge:
waar sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van die HERE wat
hemel en aarde gemaak het.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Julie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou spesiale bederf dag.
Neels Wilson 11 Jul.
Christina Jardine 11 Jul
Hannes Nagel 11 Jul
Wally Badenhorst 11 Jul
Hannetjie Basson 11 Jul.
Elsabe Groenewalt 11 Jul.
Rina Kriek 11 Jul.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 55 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *