Psalm 139:7

Dinsdag 5 Julie 2016 Tema: Waarheen vlug jy? 2

**** My eie woorde
**** Dawid begin vandag se Psalm met ‘n vraag wat hy dan self
beantwoord. Dikwels hoor mens dat die Heilige Gees net in die
Nuwe Testament na vore kom, tog weet ons dat sedert die
Skepping het Hy sy teenwoordigheid getoon. Dawid weet mens kan
nie vlug van die Heilige Gees nie. Alles gaan uiteindelik oor ons
redding. Dan die wonderlike deel in die HERE se teenwoordigheid
is selfs die donkerte lig want in Sy teenwoordigheid kan donkerte
nie bestaan nie.

Psalm 139:7 Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen
vlug van u aangesig? 8 Klim ek op na die hemel, U is daar; en
maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! 9 Neem ek die
vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see
woon, 10 ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
11 En as ek sê: Mag tog net die duisternis my oorval en die lig nag
wees tot my beskutting, 12 dan is selfs die duisternis vir U nie
donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is soos
die lig. 13 Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot
geweef. 14 Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is;
wonderbaar is u werke! En my siel weet dit alte goed.
Heb. 4:7 bepaal Hy weer ‘n sekere dag, naamlik vandag, as Hy
soveel later deur Dawid spreek, soos gesê is: Vandag as julle sy
stem hoor, verhard julle harte nie.
Jes. 55:3
Neig julle oor en kom na My toe, luister, en julle siel sal lewe; Ek wil
met julle ‘n ewige verbond sluit: die bestendige genadebewyse van
Dawid.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 5 Julie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Chris Schutte 5 Julie
Ockie Faul 5 Julie
Ada Nagel 5 Jul.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 64 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *