Vinnige hoenderfillette

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly

Bestanddele
1-2 fillette per persoon,
olie om in te braai,
mayonnaise,
gerasperde kaas.

Metode
Geur fillette na smaak, gooi olie in oondskottel. Plaas fillette entjie uitmekaar in oondpan en bak so vir 20min by 180 grade. Meng intussen 1 kop mayonnaise en 1 koppie gerasperde cheddarkaas. Haal fillette uit die oond en smeer mayo-kaas bo-oor en plaas terug in oond vir so 10-15min

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,323 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *