1 Konings 8:25

Dinsdag 16 Aug. 2016 Tema: Ek belowe…. 2

**** My eie woorde
**** Die HERE maak ‘’n belofte aan Dawid gekoppel aan ’n
voorwaarde. Vorentoe sien ons dat die HERE Sy belofte aan Dawid
nakom. Die laaste teks is vir my so ’n bemoediging omdat dit sê ons
wat die HERE aan Sy beloftes herinner moenie rus nie. Miskien
vergeet ons te gou maar onthou wanneer die HERE aan jou iets
belowe het… Hy vergeet nooit

1 Konings 8:25 Hou nou ook, HERE, God van Israel, die belofte
wat U aan u kneg, my vader Dawid, gedoen het, naamlik: Daar sal
vir jou nooit ‘n man voor my aangesig ontbreek wat op die troon van
Israel sal sit nie as jou seuns net hulle weg in ag neem deur te
wandel voor my aangesig soos jy voor my aangesig gewandel het.
2 Konings 8:19 Maar die HERE wou Juda nie vernietig nie ter wille
van Dawid, sy kneg, volgens sy belofte aan hom dat Hy hom altyd
‘n lamp vir sy seuns sou gee.
Jesaja 62:6 o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat
gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle
wat die HERE herinner aan sy beloftes—moenie rus nie

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 16 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Yolandi v Zyl 16 Aug.
Lente Nagel 16 Aug.
Giselle Steyn 16 Aug.
Marietjie Havenga 16 Aug.
________________________________________
Facebook: http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Banking info : Nedbank
Name of Account : Blye Versekering
Tipe rek: Spaar
Branch number : 178-337
Branch: Vereeniging
Acc No 278-300-7843
**** By voorbaat dankie .Mag die HERE jou seën

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 134 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *