Jes 40:27

Woensdag 24 Aug. 2016 Tema: Waarom ? 3
**** My eie woorde
**** Soms hoor mens iemand sê die HERE hoor my nie ek wonder of
weet Hy van my . Die profeet Jesaja spreek die volk ernstig aan en
sê vir hulle hoe kan julle so iets sê, weet julle dit dan nie of het julle
nog nie eers daarvan gehoor nie. Dan vertel hy van die wonders van
God. Lees dit vanmôre en glo dit en weet dit in jou hart dit is die
HERE wat ons dien. Wanneer jy vandag voel jy het nie meer krag nie
dan belowe Hy vir jou vandag nuwe krag!.
Jes.40V27 Waarom sê jy dan, o Jakob, en spreek jy, o Israel: My
weg is vir die HERE verborge, en my reg gaan by my God verby?
28 Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ‘n Ewige God is die
HERE, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of
mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie.
29 Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat
geen kragte het nie.30 Die jonges word moeg en mat, en die
jongmanne struikel selfs; 31 maar die wat op die HERE wag, kry
nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop
en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. 41:1 Luister
in stilte na My, o eilande, en laat die volke nuwe krag kry; laat hulle
aankom, laat hulle dan spreek; laat ons saam na die gereg gaan.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Zerelda Kock 24 Aug.
Fientjie Coetzer 24 Aug.
Piet Nell 24 Aug.
Lenie Els 24 Aug
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 85 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *