3 BESTANDEEL MAALVLEIS BALLETJIES

Ingestuur deur Lynette Muller

Bestanddele
1kg maalvleis
250ml Room
1 pakkie bruin uiesop poeier

Metode.
Meng alles goed saam en vorm bolletjies.
Bak in vooraf verhitte oond van 180 grade Celsius tot gaar

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,031 times, 2 visits today)
Advertisements
 

2 thoughts on “3 BESTANDEEL MAALVLEIS BALLETJIES”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *