Deut 23:22

Ek plaas my bankdata op versoek onderaan
vir diegene wat navraag gedoen het.

Maandag 15 Aug. 2016 Tema: Ek belowe …1

**** My eie woorde
**** Was jy al in ’n vreeslike nood situasie en dan maak jy ‘’n belofte
aan die HERE en sê: “HERE as U my deur hierdie ding help sal ek
….” dan vorentoe is die krisis verby en jy vergeet wat jy Hom belowe
het . Weet jy die woord sê dis eintlik beter dat jy nie belowe as wat jy
belowe en dan nalaat want dan word dit sonde. Geseënde week vir elkeen

Hand 5:2 en ook met die medewete van sy vrou van die prys
agtergehou en ‘n sekere deel gebring en aan die voete van die
apostels neergelê. V3 Toe sê Petrus: Ananías, waarom het die
Satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg en van die prys
van die grond agter te hou?
Deut 23:22 Maar as jy nalaat om te belowe, sal dit geen sonde in
jou wees nie.
Lukas 19:10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en
te red wat verlore was.
Ps. 119:170 Laat my smeking voor u aangesig kom; red my volgens
u belofte.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 15 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Hanna Amadhila 15 Aug
Sybil Scheepers 15 Aug.
________________________________________
Banking info : Nedbank
Name of Account : Blye Versekering
Tipe rek: Spaar
Branch number : 178-337
Branch: Vereeniging
Acc No 278-300-7843
**** By voorbaat dankie .Mag die HERE jou seën
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *