EENSKOTTELGEREG (6 porsies)

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
Olie vir braai,
sout en peper,
150 ml blatjang,
410g blik minestronesop,
350 ml kookwater,
2 groot uie, in ringe gesny,
500 g beesvleisblokkies of maalvleis,
250 ml rou rys,
285 g roomsampioene.

Metode
Verhit oond. (180*C) Soteer uie. Smeer oondskottel en pak bestanddele in lae daarin; eers uie, vleisblokkies, blatjang, rys, sop en sampioene. Gooi laastens kookwater oor. Bak ongeveer 1 uur tot vleis en rys gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 724 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *