Ingestuur deur Lynette Muller
Bestanddele
1 blikkie suikermielies – sweetcorn
1 kop kaas gerasper
2 eiers goed geklits
Knippie rooipepper
Metode
Meng alles liggies saam.
Plaas in n oondvaste bak en stip met botter (gooi nog kaas en bietjie paprika oor indien verkies)
Bak in oond (180C) tot gestol. (dit was so 50minute)
(Visited 1,651 times, 1 visits today)
Advertisements
Hallo. Plz can I join on this lovely place. Thank u