Hab. 1:2

Maandag 22 Aug. 2016 Tema: Waarom ? 1
**** My eie woorde
**** Miskien kan jy vanoggend saamstem met Habakuk wanneer hy
vra …Hoe lank roep ek om hulp…. en in ons menslikheid sê ons
“maar U hoor nie” Wanneer jy vêrder in die boek Habakuk lees is dit
byna asof jy vanoggend se koerante oopslaan. Dan aan die einde
van die boek haal ek aan uit die ’83 vertaling waar ons soveel krag
kan put wanneer Habakuk antwoord… al gebeur wat ook al, al misluk
alles …nogtans sal ek in die HERE jubel sal ek juig in God my
redder. Die HERE my God gee vir my krag. Wanneer dinge hierdie
dag of hierdie week vir jou verkeerd loop maak dan hierdie woorde
jou eie.
Hab. 1:2 Hoe lank, o HERE, roep ek om hulp, maar U hoor nie;
skreeu ek tot U: Geweld! —maar U help nie? V3 Waarom laat U my
onreg sien en aanskou U die moeite! Ja, verwoesting en geweld is
voor my oë; en daar is stryd, en twis begin.
Hab. 3:17 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan
die wingerde wees nie, al sou die olyf oes misluk en die lande geen
oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie
en die beeskrale sonder beeste wees, V18 nogtans sal ek in die
Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. V19 Die Here my God
gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van ‘n ribbok, op hoë
plekke laat Hy my veilig loop.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Bardi Bester 22 Aug
Ludwig Horn 22 Aug.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 104 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *