Heerlike boontjie sop!

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly

Bestanddele
1 pakkie gemengde sopbone oornag gele in water
2x uie
2 pakke gesnipperde spek
1 oxo hoenderblokkie
2 pakkies wit uie sop
500g sopvleis
witpeper.

Metode:
Braai uie en spek tot sag, gooi saam boontjies, oxo blokkie en witpeper in genoeg water, laat heeldag staan as jy kan simmer, kook intussen jou sopvleis apart tot sag. So halfuur voor sop opdien gooi sopvleis en wit uie sop saam boontjie mengsel

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 229 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *