KORING

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
250 ml stampkoring,
2 eiers,
375 ml melk,
125 ml suiker,
25 ml fyn appelkooskonfyt,
sout & kaneel.

Metode
Kook koring tot sag in soutwater. Laat effens afkoel. Klits eiers en melk goed saam. Voeg suiker en konfyt by koring. Roer eiermengsel en sout by. Giet in gesmeerde vuurvaste bak en bak 30 min. (200*C) met deksel op. Sprinkel kaneel oor en bak vir nog 30 min. sonder deksel.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 377 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *