LEMOENPATATS 6 – 8 porsies

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
1 1/2 – 2 kg patats,
50 ml mielieblom,
500 ml lemoensap,
125 ml bruinsuiker,
2 ml sout,
125 ml pitlose rosyne
2 ml gerasperde lemoenskil.

Metode
Kook patats in soutwater tot sag. Verwyder skille en sny in skywe. Pak in bakskottel van 20x30x5cm. Meng mielieblom met ‘n bietjie lemoensap tot ‘n gladde pasta. Voeg by res van sap saam met res van bestanddele en verhit oor matige hitte tot dik. Gooi sous oor patatskywe en bak 30 min. (160*C)

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 348 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *