Lukas 12:24

Vrydag 26 Aug. 2016 Tema: Waarom ?5

**** My eie woorde
**** Ons kan so maklik bekommerd raak oor baie dinge. Hoe gaan ek
hierdie maand deurkom wat van daai skuld wat soos ’n berg voor my
lê , hierdie probleem met my kinders daardie krisis by my werk.
Skielik lyk alles net te veel . Dan kom die kosbare woord van die
HERE en Hy sê kyk na die kraaie hulle het nie ’n koskas of
stoorkamers nie, maar Ek sorg vir hulle. So wat Hy eintlik sê is
vertrou alles in My sorg en Ek sal voorsien. My lewensfilosofie is :
“ Gee dit vir die HERE Hy sal sorg. So neem vandag enige ding wat
vir jou te groot lyk en gee dit vir die HERE -Hy sal sorg.
Onthou toe Petrus twyfel toe hy saam met Jesus op die water loop
toe sink hy. Moenie twyfel nie , kyk op en glo .

Lukas 12:24 Kyk na die kraaie, want hulle saai nie en hulle maai
nie; hulle het geen voorraadkamer of skuur nie, en tog voed God
hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie! 25 En wie
onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg?
26 As julle dan selfs nie die geringste kan doen nie, waarom kwel
julle jul oor die ander dinge?
1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir
julle.8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel,
loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.
Matt 14:31 En Jesus het dadelik Sy hand uitgesteek en hom gegryp
en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26,27,28 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Gavin Vraagom 26 Aug.
Renette Beylefeld 26 Aug.
Jacques Loots 27 Aug
Chrisna de Wet 27 Aug.
Delicate Mosupye 27 Aug.
Madelaine Leeuwner 27 Aug.
Delina Willemse 28 aug.
Mariet Schuster 28 Aug
Karen Kotzé 28 Aug.
Imelda Engelbrecht 28 Aug.
Roula Koekemoer 28 Aug.
Andrea Nel 28 Aug.
Zelda v d Zandt 28 Aug.
Christine Mallo 28 Aug
Mandy Minnie 28 Aug
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 153 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *