Oondgebakte Omelet

Ingestuur deur Wnda-Mari Lundly

Klits saam:
4 eiers
250ml melk
Braai saam:
1x uie
1/2 Green pepper
1x blikkie sampioene ( optioneel )
Paar klein kersie tamaties gehalveer ( optioneel )
Enige vleis van jou keuse soos:
Weense worsies , bacon , kaas worsies, Russians, Ham ens.
Voeg sout en peper oor na smaak

Metode:
Plaas die gebraaide bestandele in ‘n tertbak
Gooi die eier en melk mengsel oor.
Plaas in oond en bak by 180C vir 25 min
Sprinkel kaas oor sodra dit uitkom.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 464 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *