Open 2:4

Vrydag 12 Aug. 2016 Tema: Wie kan ek vertrou 5

**** My eie woorde
**** Die waarskuwing aan die gemeente in Efése lui so:
Open 2:4 Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat
het.

**** Hierdie is nogal ‘n baie ernstige aanklag. Wanneer mens mos
sulke woorde hoor dink jy dadelik, … dis mos vir daardie ene of
hierdie ene. En dis hulle wat dit moet hoor. Maar vandag ruk die
woorde jou tot stilstand sodat jy wat lees kan dink. Vra jouself af , is
ek nog net so vurig van gees en dien ek die HERE nog voluit of het
ek ook so bietjie koel geword sonder om dit agter te kom. So lekker
lou en aan die slaap. Onthou die HERE waarsku maar Hy belowe
ook as ons oorwin ontvang ons

Heb. 3 V12 Broers, julle moet toesien dat daar nooit by een van
julle ‘n verkeerde gesindheid van ongeloof ontstaan en hy van
die lewende God afvallig word nie. V13 Maar solank daar nog ‘n
“vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand
van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie.
Open 3:16 Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal
Ek jou uit my mond spuug.
Filip 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Open 2:7 Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die
gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die
boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is.¦

GETUIENISSE en TERUGVOER
RB getuig:
Die 20ste van die maand sal dit ‘n jar gelede wees wat ek
gediagnoseer was met borskanker. So dokter het my laasweek
Woensdag vir bloedtoetse gestuur om die jaar opvolg te doen. ek het
Donderdag die uitslae gekry. My dokter het dit bevestig die kanker is
weg. Sy sê die bloedtoetse is so normaal soos iemand wat nog nooit
kanker gehad het nie. Prys die Here. Die Here hoor ons moet net bly
glo. ( Verkort -Red.)
**** Indien jy self so pad geloop het of nog loop weet jy hoe
wonderlik dit is om te hoor jy is weer gesond. Tog lewe ons elkeen
op geleende tyd. Mag ons gereed wees om Hom te ontmoet
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 12, 13 14 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Morné du Plessis 12 Aug
Linda v d Merwe 12 Aug.
Bianca 13 Aug.
Melodie Veldhuizen 13 Aug.
Carin Lötter 13 Aug.
Gawie J v Rensburg13 Aug
Louise v Niekerk 13 Aug
Sybil Scheepers 15 Aug.
Veronica le Roux 14 Augustus
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 117 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *