Pred. 5V4

Donderdag 18 Aug. 2016 Tema: Ek belowe …4
**** My eie woorde
**** Vanoggend se woord is weer so ernstig wanneer dit ons
aanspreek. Dit sê jou mond kan op jou liggaam sondeskuld laai. So
weens my sonde kan dinge met my gebeur en dan beskuldig ek die
HERE maar ek ondersoek nie my eie lewe nie. Iemand rook
byvoorbeeld hulle lewe deur. Hulle belowe keer op keer hulle gaan
ophou maar die jare stap verby en vorentoe kry hulle long emfiseem
en smag na asem dan vra hulle waarom moet ek so ly en swaar kry,
hoekom straf die HERE my so. Buiten dat dit die gevolge van ’n
verkeerde keuse was, het jou mond op jou liggaam sondeskuld
gelaai toe jy belowe het. Onthou dis maar net ’n voorbeeld.

Pred. 5V4 ¶ (5:3) As jy ‘n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit
om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie.
Betaal wat jy belowe.5 (5:4) Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat
jy belowe en nie betaal nie.6 (5:5) Laat jou mond nie toe om op jou
liggaam ‘n sondeskuld te laai nie, en sê nie voor die gesant van God:
Dit was ‘n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou
stem en die werk van jou hande verwoes?
Markus 4:22 Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word
nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 18 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Mirlyn Hunter 18 Aug.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 61 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *