SOET VETKOEKIES

Ingestuur deur Lynette Muller

Bestanddele
2 k Koekmeel.
1/3 k Suiker
1/4 k Olie.
3/4k Melk
1 Eier.
1 t Sout
3 t Bakpoeier.
Tiemie (droee)

METODE:
Meng melk,olie,eier en suiker
Voeg mengsel by droee bestanddele
Roer en meng deeglik
Bak in diep olie wat vooraf verhit is teelepels gewys tot ligbruin

NOTA: Soos jy bak kan plaat bietjie afgestel word
Plaas in bak met deksel op om sag te bly
Kan 2weke en langer hou in yskas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,682 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *