Spreuke 6v16

Woensdag 28 Sept. 2016 Tema: Wat God haat 3

**** My eie woorde
****Die 3de ding wat God haat is hande wat onskuldige bloed
vergiet. Dit is iets wat al hoe meer bekend word veral deur die
media. Dink maar aan Johannes die Doper wat onskuldig onthoof
is omdat hy die koning se sonde aangespreek het. Een ding is
seker niks gaan by ons Skepper verby nie. Elke saak staan voor
Hom opgeskryf

Spreuke 6v16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir
sy siel ‘n gruwel: 17 trotse oë, ‘n leuenagtige tong en hande wat
onskuldige bloed vergiet, ……..
Eks. 20:13 Jy mag nie doodslaan nie.
Eksodus 23:7 Hou jou ver van valse sake af. En moenie die
onskuldige en die wat reg het, ombring nie, want Ek sal die
skuldige nie regverdig verklaar nie.
2Pet2V9 die Here weet om die godsaliges uit versoeking te
verlos en die onregverdiges te bewaar vir die dag van oordeel om
gestraf te word;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 28 Sept. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Geen bekend
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 91 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *