1Tim.1:15

Maandag 19 Sept. 2016 Tema: Vrug van die Gees 1
**** My eie woorde
**** Eerstens sê vandag se gedeelte dat Jesus juis gekom het om
sondaars te red. Dan die belangrikste teks vir vandag dat die
woorde wat Jesus gespreek het ons eendag sal oordeel. Geen
wonder nie, dat Jesus vir Satan verslaan het met “ Daar staan
ook geskrywe” Hierdie week gaan ons kyk na die Geestelike
vrugte wat ons dra

1Tim.1:15 Dit is ‘n betroubare woord en werd om ten volle
aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het
om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is.
Joh.12:48 Wie My verwerp en my woorde nie aanneem nie, het
een wat hom oordeel: die woord wat Ek gespreek het, dit sal hom
oordeel in die laaste dag.
Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid,
sagmoedigheid, selfbeheersing.

*** Ons sal dan die week na twee vrugte per dag kyk.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19 Sept. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Koos v d Merwe 19 September
Barbara Roberts-York 19 September
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 46 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *