Kolossense 3:9

Dinsdag 27 Sept. 2016 Tema: Wat God haat 2
**** My eie woorde
****Ons kyk na die 2de ding wat God haat.
Al gaan ‘’n leuen tog ook hoe snel die waarheid agterhaal hom
wel. Ons het elkeen die inwoning Van die Heilige Gees. Wanneer
ons vinnig ietsie wil sê en dis nie waar nie, maak reg.
Spreuke 6 v 16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir
sy siel ‘n gruwel: 17 trotse oë, ‘n leuenagtige tong

Kolossense 3:9 Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue
mens met sy werke afgelê het.
Exo 20:16 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek
nie.
Openbaring 22:15 Maar buite is die honde en die towenaars en
die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars en
elkeen wat leuens liefhet en doen.
Psalms 145:18 Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal
wat Hom aanroep in waarheid.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27 Sept. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Christelle Swanepoel 27 Sept.
Caroline Kotze 27 Sept.
Stella Burger 27 Sept
Mirdea Erasmus 27 Sept
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 61 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *