Open 3:11

Vrydag 2 Sept. 2016 Tema: Hou vas 5
**** My eie woorde
****Môre almal, baie dankie vir al die Lente dag wense, wat ‘’n
heerlike sonskyndag was dit net nie. So kom en gaan alles meer die
HERE gaan op ’n dag sê- : Dis nou klaar…..

Open.2:25 Hou maar net vas wat julle het, totdat Ek kom. V26 En
aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek
mag oor die nasies gee,
Open 3:11 Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou
kroon kan neem nie.
Pet 3:3 Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae
spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel
V4 en sê: Waar is die belofte van sy wederkoms? Want vandat die
vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die
skepping af.
Amos 4:12 Daarom sal Ek só met jou handel, o Israel; omdat Ek só
met jou sal handel—maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel!

GETUIENISSE en TERUGVOER
MS getuig:
So baie van jou Woord Verse het in ‘n “Folder” op my “Desktop”
ge”save”. Wanneer dinge te veel word copy ek dit oor op ‘n “sticky
Note” en lees dit dan. Baie dankie vir die Woord dit gaan nie leeg uit
nie, dit voed, bemoedig en troos.
**** Amen!
Jes.55:11 so sal My woord wees wat uit My mond uitgaan: dit sal
nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en
voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 2,3 & 4 Sept.2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Daleen Barnard 2 Sept.
Hanlie Lotter 2 Sept.
Sandra Jacobs Sept 2
Johan de Jonge 2 Sept
Die volgende persone verjaar oor die naweek
Elana Schmidt 3 Sept
Caro Barnard 3 Sept.
Howard Jahs- 3 Sept.
Eddie Hanekom 4 Sept
Jaco Venter 4 Sept.
Henriette Beukes 4 Sept
Leandé Muller 4 Sept
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 114 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *