Spreuke 6 v 16

Donderdag 29 Sept. 2016 Tema: Wat God haat 4
**** My eie woorde
**** Waar begin sonde? In ons gedagtes. Satan gee ook
gedagtes maar ons moet dit beheer. Wanneer ek verkeerde
gedagtes troetel en koester word dit groter en groter totdat ek
totaal beheer verloor en my gedagtes begin my beheer .

Spreuke 6 v 16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir
sy siel ‘n gruwel: 17 trotse oë, ‘n leuenagtige tong en hande wat
onskuldige bloed vergiet, 18 ‘n hart wat onheilsplanne beraam,
Jesaja 32:8 Maar die edele beraam edele dade, en hy hou stand
in wat edel is.
Jeremia 9:8 Hulle tong is ‘n moordpyl; dit spreek bedrog; met die
mond spreek hulle van vrede met hul naaste, maar in hul binneste
beraam hulle listige planne.
Fil 4:8 Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is,
alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat
loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29 Sept. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Louise Herbst 29 Sept
Pieter Botes 29 Sept
Annamarie Jansen 29 Sept
Henna Appel 29 Sept.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 117 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *