TAMELETJIE-PATATS

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele en Metode
Skil patats en sny in skywe.  Rangskik lae in oondskottel en sprinkel suiker oor elke laag.  Gooi gesmelte botter bo-oor en sprinkel sout oor.  Bak 2 uur lank (150*C).  Hou ‘n paar minute onder oondrooster om bo-op te verbruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 843 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *