2 Pet 2V9

Donderdag 27 Okt. 2016 Tema: Tyd is min 4

**** My eie woorde
****Die wyse man het geweet dat daar ‘n tyd vir die slegte is maar
dat daar ook ‘n tyd van herstel is. Ons Vader se uitsluitlike doel is
redding al moet Hy pyn en beproewing gebruik. Verder is dit nou
die tyd om God se woord uit te dra terwyl daar nog tyd is .
Prediker3V3 3 ‘n tyd om ‘n lewe te neem, ‘n tyd om ‘n lewe te
red, ‘n tyd om af te breek, ‘n tyd om te bou,

2 Pet 2V9 Die Here weet dus om dié wat Hom dien, uit
beproewing te red, maar om die goddeloses te straf en vir
die oordeelsdag gevange te hou. V10 Veral húlle
sal gestraf word wat toegee aan hulle wellustige vleeslike
begeertes en wat die gesag van die Here verag.
2Tim 4:2 verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê,
bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27 Okt.2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Geen bekend
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 42 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *