Filippense 4:13 ~ Krag

Welkom aan die nuwe intekenare
Onthou om albei my adresse in jou adresboek te plaas,
sodat my e-pos nie in jou gemorspos land nie
Maandag 10 Okt. 2016 Tema: Die HERE is my krag 1

**** My eie woorde
****Waar kry jy jou krag vandaan? Die tye wanneer jy voel als om
jou wil in duie stort, wat doen jy? Maak net jou oë vir ‘n paar
sekondes toe en vra: “Here gee vir my krag” en wees jy verseker
HY sal!!! Ons krag en sterkte lê juis daarin dat ons oorgee en
ophou spartel. Sterkte en genade vir jou vir die week wat voorlê.
Eksodus 15:2 Die HERE is my krag en my psalm, en Hy het my
tot heil geword. Hy is my God, Hom sal ek roem; die God van my
vader, Hom sal ek verhef

Filippense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag
gee.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Okt.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
T Neis 10 Oktober
Paul Jansen v Rensburg 10 Okt.
Bonnie Peterson 10 Okt.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 70 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *