Joh 13 15

Donderdag 6 Okt.. 2016 Tema: Wat God haat-(vervolg) 4
**** My eie woorde
**** Miskien het jy ook al in jou huis die woorde gehoor of self
gesê: “As jy dit weet hoekom doen jy dit dan nie?” Dit is dan een
van die redes waarom Christus mens moes word, Sy troon en
heerlikheid prysgegee het om vir ons te kom wys juis hoe die
leefstyl na God se hart lyk . Kyk mooi wat sê vers 17 .

Joh 13 15 Want Ek het julle ‘n voorbeeld gegee om, net soos Ek
aan julle gedoen het, ook so te doen. 16 Voorwaar, voorwaar Ek
sê vir julle, ‘n dienskneg is nie groter as sy heer nie, en ‘n gesant
is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie.
17 As julle hierdie dinge weet, salig is julle as julle dit doen.
Jakobus 1:22 En word daders van die woord en nie net
hoorders wat julleself bedrieg nie.
Romeine 8:6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat
die Gees bedink, is lewe en vrede,V7 omdat wat die vlees
bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan
die wet van God nie, want dit kan ook nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 6 Okt. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Sunette von Moltke 6 Okt
Ina Venter 6 Okt
Johan Engelbrecht 6 Okt.
Esme v Heerden 6 Okt.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 75 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *