Lekkerste snoek

WWW.rsg.co.za

Bestanddele
1 vars snoek, gevlek
botter
appelkooskonfyt
vars knoffel
sap van twee lemoene
patats

Metode
Rol die patats toe in koerantpapier en en bak teen 180 grade in oond tot sag.
Meng die botter, konfyt, knoffel en lemoensap.
Verhit dit in die mikrogolfoond totdat dit smelt.
Plaas die snoek in ‘n oondbak en bedek met die sous.
Bak teen 180 grade totdat die vis gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 385 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *