Marna se lekker broodsmeer

Ingestuur deur Koekoes Vorster

Bestanndele
6 gekookte eiers,
1/4 tot 1/2 blik kondensmelk,
1 med mayonaise, (1/2 groot bottel)
1 k gerasperde kaas,
3 E blatjang,
3 E tamatiesous,
1 klein sandwichspread.
Sout en peper na smaak.
Genoeg vir 2-3 gesnyde brode

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 286 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *