Matteus 22:29

Donderdag 13 Okt. 2016 Tema: Die HERE is my krag 4
**** My eie woorde
****Dalk voel jy, jy is moeg en swak en ellendig, tog bly daar net
een bron van krag vir ons oor, Jesus Christus ons Verlosser.
Wanneer ek die eerste teks lees sê dit in my eie woorde, ons
onderskat die krag van God. Dan sê Paulus aan die mense in
Efese – word kragtig in die HERE . Kry jou verhouding met Hom
reg stap die pad met Hom en jy het krag om weer op te staan en
aan te gaan
Matteus 22:29 Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal, omdat
julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie.
Matteus 24:30 En dan sal die teken van die Seun van die mens in die
hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en
die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot
krag en heerlikheid.
1 Korintiërs 1:18 Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir
die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van
God;
Efesiërs 6:10 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die
krag van sy sterkte.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Okt.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Yolandi Shirley 13 Okt
Linda Jacobs 13 Okt
Menita Hennop 13 Okt
Zanelle Kriel – 13 Okt
Donavan 13Okt
Stephanie Kleb 13 Okt
Jean Williams 13 Okt.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 87 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *