Pred. 3:2…

Woensdag 26 Okt.. 2016 Tema: Tyd is min 3
**** My eie woorde
****Iemand het eenkeer gesê: “ You reap what you sow, more that
you sow, later than you sow, whatever you sow good or bad”
Daar is ‘n tyd om te saai maar ook ‘n tyd om te oes. Soms oes
ons en ons vergeet dat dit juis die saad was wat ek self gesaai
het. en ek blameer ander of selfs ons Skepper. Ander kere soek
ek ’n oes terwyl die saad nog in die grond is omdat ek te haastig
is. Ons tema die week sê tyd is min so laat ons nie verslap nie
laat ons aanhou totdat die bestemde tyd aanbreek .

Pred. 3:2… ‘n tyd om te plant, ‘n tyd om plante uit te trek,
Job 4 V8 Ek het ondervind: dié wat onreg plant en moeilikheid
saai, oes dit ook.
Gal 6 V7 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom
spot nie. Wat ‘n mens saai, dit sal hy ook oes. V8 Wie op
die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige
natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die
Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. V9 Laat
ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons
nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes
insamel.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26 Okt.2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Kobus Venter 26 Okt
T. Neis ( Namibië ) 26 Okt.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 70 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *