Rom 13:12

Hiermee ‘n GROOT dankie vir diegene wat op gereelde basis
en/of eenmalig hierdie bediening ondersteun.
Onthou Hy wat in jou hart sien weet wat jou bedoeling is.
Dinsdag 18 Okt. 2016 Tema: Wanneer dit donker word 2

**** My eie woorde
**** Die groot geheim in tye van donkerte is juis om staande te bly
kom wat wil . Dan die kosbare belofte …. Ons is MEER as
oorwinnaars deur Christus wat ons lief het. Nou hoe kan ons
meer as ’n oorwinnaar wees ? Omdat ons nie net in hierdie lewe
wen nie, maar ook die Ewigheid saam met Hom gaan deurbring.
Mag Hy jou vandag meer as ‘’n oorwinnaar vir Hom maak.

Rom 13:12
Die nag het ver gevorder en dit is amper dag. Laat ons dan die
werke van die duisternis aflê en die wapens van die lig aangord.
Efes. 6 11
Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan
bly teen die liste van die duiwel. 12 Want ons worstelstryd is nie
teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte,
teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen
die bose geeste in die lug. 13 Daarom, neem die volle
wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die
dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.
Rom 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars
deur Hom wat ons liefgehad het.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 18 Okt.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Hermien van Niekerk 18 Okt.
Gordon Bruwer 18 Oktober
Sue Robbeson 18 Okt
Wilma Pieterse 18 Okt
Schadré Kriel 18 Okt
Thea Gerber 18 Oktober

Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 67 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *