Sagaria 4:6

Vrydag 14 Okt. 2016 Tema: Die HERE is my krag 5
**** My eie woorde
****Elke persoon het ‘n vrye keuse en daarom ook die reg om verkeerd te kies. Daarmee saam kom die verantwoordelikheid, dat elke keuse gevolge het. Die HERE werk nie deur groot getalle nie en ek en jy kan nie harte verander nie, net HY kan. Onthou ons kan saad saai maar ons kan dit nie laat groei nie, dis die
Heilige Gees se werk.

Sagaria 4:6 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie,maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.
Matteus 6:13 en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van dieBose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die
heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Psalms 27:14 Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk
wees! Ja, wag op die HERE!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14,15 en 16 Okt 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Ingrid Uremena 14 Okt.
Natasja v Wyk 14 Okt.
Cheneen Geustyn 14 Okt.
Ansa Meyer 15 Okt
Rentia Rheeder 15 Okt.
Louisa Seibes 16 Okt.
Linda v d Merwe 16 Okt

Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 110 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *