Spreuke 6 v 16

Maandag 3 Okt.. 2016 Tema: Wat God haat -vervolg -1

**** My eie woorde
**** Ons gaan dan hierdie week voort 1. daarmee/2. hiermee wat
God haat asook die advies wat daarmee saamgaan. Hoe
belangrik is dit, dat wanneer ek en jy in ‘n saak moet getuig, dat
ons die waarheid sal praat ? Selfs as kinders wanner jy in ’n hoek
gedruk word sou jy ’n leuen vertel om jou eie bas te red. God se
Woord sê as jy vals getuig sal jy nie loskom nie. Dink maar aan
Jesus hoe daar valse getuies geroep is om Hom te veroordeel.
Hoe vreeslik wat mense net nie vir geld sal doen nie so asof
niemand sal weet nie

Spreuke 6 v 16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir
sy siel ‘n gruwel: 17 trotse oë, ‘n leuenagtige tong en hande wat
onskuldige bloed vergiet, 18 ‘n hart wat onheilsplanne beraam,
voete wat haastig na die kwaad toe loop,19 een wat as valse
getuie leuens uitstrooi
Spreuke 19:5 ‘n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat
leuens uitstrooi, sal nie vrykom nie.
1 Petrus 3:10 Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien,
moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle
geen bedrog spreek nie.
Deut 17V6 Op die verklaring van twee getuies of drie getuies
moet die veroordeelde gedood word; hy mag nie gedood word op
die verklaring van een getuie nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 Okt.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Jenefer Hartell 3 Okt.
Theopoldine Jeremia 3 Oktober
Paula-Mare Pedro – 3 Oktober
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 76 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *