Spreuke 6 v 16

Dinsdag 4 Okt.. 2016 Tema: Wat God haat –(vervolg) 2
**** My eie woorde
**** Onthou hierdie is nie net vleeslike broers nie, maar ook
geestelike broers . Waarlik stof tot nadenke.

Spreuke 6 v 16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir
sy siel ‘n gruwel: 17 trotse oë, ‘n leuenagtige tong en hande wat
onskuldige bloed vergiet, 18 ‘n hart wat onheilsplanne beraam,
voete wat haastig na die kwaad toe loop,19 een wat as valse
getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.
Spr 10:12 Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.
Matteus 5:9 Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van
God genoem word.
1Joh 4:20 As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer,
is hy ‘n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet
nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie. V21
En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet,
moet ook sy broer liefhê.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 4 Okt. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Harriette Jahs- 4 Oktober
Belinda v Wyk 4 Okt
Ronel König 4Okt
Gerty Ahrends 04 Okt
Frieda Snyman 4 Okt.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 83 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *