Spreuke 6 v 16

Woensdag 5 Okt.. 2016 Tema: Wat God haat-(vervolg) 3

**** My eie woorde
**** Ons het die afgelope 2 weke gekyk na die dinge wat God
haat, tog sluit dit nie daar af nie, want daarmee saam kom die
wyse raad wat Salomo uit sy lewenservaring geleer

Spreuke 6 v 16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir
sy siel ‘n gruwel: 17 trotse oë, ‘n leuenagtige tong en hande wat
onskuldige bloed vergiet, 18 ‘n hart wat onheilsplanne beraam,
voete wat haastig na die kwaad toe loop,19 een wat as valse
getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai. 20 Bewaar,
my seun, die gebod van jou vader, en verwerp die onderwysing
van jou moeder nie;

**** Wanneer mens jonk is en onvolwasse, klink dit asof jou ouers
om jou ore ’n neul. Elkeen kom ook op ’n stadium waar jy sê : “As
ek eers uit die huis is…” Dan breek die dag aan dat jy self ’n ouer
is en nou verstaan jy soveel goed wat jy nooit verstaan het nie.
Wat Salomo eintlik sê, is dat indien jongmense die laaste deel
toepas sal daardie dinge wat God haat nie jou lewe verwoes nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 5 Okt.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Gert v Greunen 5 Okt.
Lee Ann Kyster 5 Okt
Marie Coetzee 5 Okt.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 68 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *