Matt 6:33

Donderdag 3 Nov.. 2016 Tema: As kommer toeslaan 4
**** My eie woorde
**** Die laaste teks in vanoggend se deel praat met my die
hardste. Wanneer jy aan een van God se kinders goeddoen sê
die Woord, dit is net so goed jy doen dit vir Hom. Is dit nie
wonderlik nie. Niks gaan by Hom ongemerk verby nie .

Matt 6:33………en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
Spr 25:21 As jou vyand honger het, gee hom brood om te eet; en
as hy dors het, gee hom water om te drink.
Matt 5:44 Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën
die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en
bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; 45 sodat julle kinders
kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son
opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en
onregverdiges.
Matteus 25:40 En die Koning sal antwoord en vir hulle sê:
Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van
die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My
gedoen.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 Nov.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Elsa Kirsten 3 Nov
Jenny Jacobs 03 November
Chantal Sons 03 November
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 46 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *