Ps. 96:12

Donderdag 10 Nov. 2016 Tema: As my hart oorloop 4
**** My eie woorde
**** Ek dink as ons die vermoë gehad het om te hoor sou ons die
natuur hoor jubel oor die genade van God in ons land. Maar
vanoggend kan ek en jy bly wees juis omdat ons by Hom kan
skuil .
Ps. 96:12 Laat die veld juig en al wat daarin is; dan sal al die
bome van die bos jubel
Ps. 98:8 Laat die riviere in die hande klap, die berge tesame
jubel
Ps 5:11 (5:12) Maar laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat
hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat u
Naam liefhet.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Nov.2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou spesiale bederf dag.
Sonja Dörnbrack 10 Nov.
Colie Pretorius 10 Nov.
Gideon v d Berg 10 Nov.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *