2Kron 6:21 ~ Help dit om te bid

Donderdag 24 Nov.. 2016 Tema: Help dit om te bid 4
**** My eie woorde
**** In vandag se gedeelte sien ons dat gebed dikwels gepaard
gaan met smekinge. Nou waarom dan? Die HERE kan mos in ‘n
oomblik antwoord . Eerstens Hy is die God van die heelal wat
spreek en dit gebeur in Sy almag. Hy is daardie God wat ons nie
kan sien en bly leef nie, daarom het ons ’n Voorspraak Jesus ons
Verlosser wat vir ons intree by ons Vader. Hy is nie die Een wat
ons net gou ‘n knoppie kan druk en daar het ons dit nie. Hy wil
weet gebruik ek en jy Hom net tot ons voordeel of is ek en jy
bereid om die pad vir Hom te loop . Daarom as jy regtig ernstig is
oor ‘n saak hou aan met bid en pleit wanneer dit gaan oor die
redding en verlossing van siele en nie net oor geld en goed nie
2Kron 6:21 Luister dan na die smekinge van u kneg en van u
volk Israel wat hulle na hierdie plek toe sal bid; ja, mag U hoor uit
u woonplek, uit die hemel; en as U hoor, vergewe dan.
Ps. 86:6 HERE, luister na my gebed en let op die stem van my
smekinge.
Ps. 140:6 (140:7) Ek het tot die HERE gesê: U is my God; luister
tog, HERE, na die stem van my smekinge!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 Nov.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Cliff Hall 24 Nov
Willie Grobler 24 Nov.
Hermien Benjamin 24 Nov.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 61 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *