Efes. 2V4

Donderdag 17 Nov. 2016 Tema: God is liefde 4
**** My eie woorde
****Opnuut besef ek die erns daarin dat ons mekaar moet
liefhê….dis ‘n gebod. Kyk hoe mooi sê die Woord dat ons eintlik
soos ‘n dooie is wanneer ons in ons sonde bly, maar wanneer
Christus se liefde in ons lewens kom word ons lewendig. Daarom
is my gebed vir elkeen vandag: Help ons Here om mekaar
REGTIG opreg lief te hê om te waak wat en hoe ons met ons
geliefdes praat, sodat ander juis daardeur kan weet en sien dat
ons U kindertjies is. Mag jou dag gevul wees met Christus se liefde.
Efes. 2V4 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons
innig lief. 5 Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as
gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend
gemaak. Uit genade is julle gered!
Gal 5:15 Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie
die een deur die ander verteer word nie.
Johannes 13:34 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar
moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar
liefhê.
Joh 13:35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as
julle liefde onder mekaar het..
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17 Nov.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Sol Nel 17 Nov
Dalene Odendahl 17 Nov
Martin Strydom 17 Nov
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 63 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *