Jes. 43:4

Maandag 14 Nov. 2016 Tema: God is liefde 1
**** My eie woorde
****Sal ons ooit kan verstaan dat die Here wat hemel en aarde
geskape het, sondaars soos ons hoog kan ag en ons innig
lief kan hê. Ek dink nie ons sal dit ooit regtig kan begryp
nie. Dan sê Dawid dat Hy ons red en beskerm omdat ons Hom
ken, tog sien ek dat Sy genade veel groter is as dit, want sien, HY
het ons EERSTE liefgehad ja voordat ons Hom ooit liefgehad het.
Jes. 43:4 Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek
jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir
jou lewe.
Ps 91:14 Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom
red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken.
1Joh 4 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14 Nov.. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Hennie Wessels 14 Nov.
Justine Jahs- 14 Nov
Hans Vorster 14 Nov.
Anne Koekemoer 14 Nov.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 62 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *