Kaneel Skorsies

Ingestuur deur Rika Theron

Halveer skorsies, ontpit en kook sag in soutwater.

Skep uit en plaas op plat oondskottel met holtes na bo.

Strooi suiker en fyn kaneel oor en sit botter in elke holte.

Rooster sowat 10 min. in oond.

 

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 349 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *