Pasta Hoender

Pasta Hoender –  Koekoes

Hierdie dis het ek die eerste keer my skoonsuster ge eet en dit bly nog steeds n gunstelik in ons huis.

Vir die Gluten Vrye weergae

1.5Kg Hoender stukke – rou

1 Koppie mayonaise

1 Pakkie bruin uie sop

Sout en peper na smaak

Meng bestandele en gooi oor hoender.  Bak teen 140g C tot sag.  Ontbeen en sny in kleiner stukke.

Kook 1 tot 1½ pakkies macaroni tot gaar.

Maak 2½  tot 3 koppies witsous.

Meng hoender, macaroni en witsous.  Strooi kaas oor en bak tot warm en/of bruin.

Bedien saam met broodrolletjies en slaai.

Jy kaas bysit en dit soon n Macaroni en kaas bedien met hoender in plaas van maalvleis

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 576 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *