Rom. 12:15

Vrydag 11 Nov. 2016 Tema: As my hart oorloop 5
**** My eie woorde
**** Vanoggend weet ons dit gaan nie net goed met almal nie.
Die lewe deel sy klappe vir almal uit maar dan sê die Woord dat
ons moet saamvoel met elkeen. Om dit uit jou hart te doen kom
net van die HERE af. Weet net dit, die HERE is met jou en Hy laat
jou nie alleen nie.
Rom. 12:15 wees bly met die wat bly is, en ween met die wat
ween;
Ps. 32:11 Wees bly in die HERE en juig, o regverdiges! En jubel,
alle opregtes van hart!
Ps 150:6 Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!
Mig 6:8 Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is;
en wat vra die HERE van jou anders as om reg te doen
en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God?
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11,12 &13 Nov. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Chrystal Matthysen 11 Nov.
Barbie Liebenberg 11 Nov
Cynthia Modise 11 Nov
Leoné Keet 11 Nov
Retha Maree 11 Nov
Mandy Ockhuizen 11 Nov.
Adriaan v Jaarsveld 12 Nov.
Andre Oosthuizen 12 Nov.
Christelle Meyer 12 Nov.
Cyrilene Cornelissen 13 Nov
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 65 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *