Tuna gereg

Ingestuur deur Rika Theron

 

375 ml skulpnoedels,

20 ml kookolie,

sout na smaak,

1 blik tuna,

1 blik sampioensop,

125 ml Idealmelk,

250 ml gerasperde kaas,

65 ml gekapte ui, gesoteer.

 

Kook noedels sag in kookwater waarby olie en sout gevoeg is.

Vlok tuna en voeg by noedels.

Voeg res van bestanddele by en meng liggies.

Gooi mengsel uit in gesmeerde bakskottel en bak 20 min. in matige oond (180*C).

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 461 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *