Tuna tert resep 1

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly

 

1 blikkie tuna in olie, fyngemaak
1 gekapte ui
1 koppie gerasperde cheddarkaas
1 rol skilferkors deeg

Metode:
Braai ui in die olie van die tuna.
Laat afkoel en meng dan met tuna en kaas, en sit dit in tert bak.

Rol skilferkors uit, sit bo-oor die tert en bak vir ongeveer 30 minute tot bruin en opgepof

Heerlik met ‘n groen slaai en vars broodjies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 728 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *