VISVINGER-EN-MIELIEGEREG

Ingestuur Deur Rika Theron

Bestanddele
32 visvingers,
2 blikkies roommielies,
gerasperde kaas,
Aromat.

Metode
Smeer oondbak. Bedek boom van bak met ‘n laag visvingers. Gooi ‘n blikkie mielies oor, gevolg deur nog ‘n laag visvingers en tweede blikkie mielies. Strooi kaas oor en geur met Aromat. Bak vir 1 1/2 uur (180*C) en dien dadelik op met knoffelbrood.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 165 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *