Joh 15:7

Donderdag 19 Januarie 2017 Tema: Bly in Hom 4
**** My eie woorde
**** So dikwels wonder ons waarom antwoord die HERE nie
ons gebede nie . Kyk weer mooi na vandag se teksgedeelte.
Daar is drie voorwaardes. Eerstens ons moet in Hom bly,
tweedens SY woorde moet in ons bly en derdens ons moet
dan vra. Dis nogal iets om oor na te dink. Onthou om te wys Sy
woorde bly in my moet ek die vrugte van gehoorsaamheid dra
en nie net daaroor praat nie . Hy het immers vir ons kom wys
hoe dit gedoen moet word.

Joh 15:7 As julle in My bly en My woorde in julle, sal julle vra
net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.
Heb 5:8 Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer
uit wat Hy gely het;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19 Januarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag. Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
D. Steyn 19 Jan
Jennifer Costa 19 Jan.
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 92 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *