Efesiërs 2:12

Dinsdag 24 Januarie 2017 Tema: Daar is hoop 2
**** My eie woorde
**** Paulus sê sonder God is ons sonder hoop in hierdie
wêreld. Hoe waar is dit net nie . Indien ek en jy nie in Jesus
Christus ons skepper gewortel is nie, het ons geen hoop vir die
toekoms nie, maar in Hom weet ons Hy hou die toekoms in Sy
hand . Hy is ons lewende hoop . Mag Hy vandag dit wat vir jou
hopeloos lyk omkeer, en jou weer bemoedig met ‘’n vaste
hoop.
Efesiërs 2:12 dat julle in dié tyd sonder Christus was, vervreemd
van die burgerskap van Israel en vreemdelinge ten aansien van die
verbonde van die belofte, sonder hoop en sonder God in die
wêreld.
1 Petrus 1:3 ¶ Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus
Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte
geskenk het tot ‘n lewende hoop deur die opstanding van Jesus
Christus uit die dode,
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 Januarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
Sandi Morris 24 Jan
Wikus 24 Jan.
Doret Willemse 24 Jan

Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 78 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *