Hand 1:10

Vrydag 26 Januarie 2017 Tema: Daar is hoop 5

**** My eie woorde
**** Die dissipels staan en kyk hoe Jesus weggaan na Sy
opstanding. Het jy al afskeid geneem van iemand en jy weet
nie of jy daardie een weer sal sien nie. Maar dan kom die
grootse troos en belofte deur die twee manne in wit klere .
Dit bly vandag ons hoop wat ‘’n heerlik verwagting.

Hand 1:10 En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy
weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle,
V11 wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die
hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal
net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.
Titus 2:13
Terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid
verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,
Openbaring 1:7
Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat
Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom
rou bedryf; ja, amen!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27,28 & 29 Januarie2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag. : – )
Nico Jansen 27 Jan
Theo Potgieter 27 Jan.
Senzele Kamati 27 Jan
André Dumas 27 Jan
Wendy Iyambo 28 Jan.
Tracey Olivier 28 Jan.
Brechi Lubbe 28 Jan.
Rina Roodt 28 Jan
Catherine v Zyl 29 Jan
Michelle Weyers 29 Jan
Louise Bredenkamp 29 Jan.
Amanda Harvey 29 Jan.
Sandra Gaes 29 Jan
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 75 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *